
Mariet het gevra dat Ouma 'n foto met verskeie familielede op aanstuur - ouma dink dis hierdie foto! As daar nog enige familielede is wat foto's wil deel, e-pos dit gerus aan my by igno@intekom.co.za - Groete, Igno
Hier deel ouma Barbara foto's en gedagtes met die familie... Laat gerus van julle hoor!