Hier deel ouma Barbara foto's en gedagtes met die familie... Laat gerus van julle hoor!
Sunday, February 10, 2008
Ouma Barbara het my gisteraand gevra om die volgende foto's vir die familie te scan en te laai. Die eerste foto kom uit een van Oupa Soon se scrapbook albums...
No comments:
Post a Comment